)
Spogkrieket – Hoërskool Witteberg skitter

𝗦𝗽𝗼𝗴𝗸𝗿𝗶𝗲𝗸𝗲𝘁 𝗼𝗽 𝗗𝗲𝗿𝗯𝘆𝗱𝗮𝗴. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het op 16 Oktober teen die 1ste dogterspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool te staan gekom in ‘n T20 wedstryd. Witteberg het met…

Witteberg krieket – Twee vir twee vir krieketdogters

Witteberg krieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se eerste dogterskrieketspan het Woensdag, 18 Oktober, teen die tweede dogterskrieketspan van Paul Erasmus van Senekal, in ‘n 20-beurt wedstryd gespeel. Witteberg se krieket was…

Dogters Krieketspan – Hoërskool Witteberg wen die liga

Dogters Krieketspan. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se Dogters krieketspan kraai weer koning! In die finaal van die 2022 TBM krieketseisoen het die 1ste dogters krieketspan van Witteberg die stryd aangesê teen…