Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie – HoĆ«rskool Fichardtpark
Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie. Op Maandag, 25 Augustus, was die Leerderraad van 2025/26 se amptelike inhuldigingseremonie. Dit het tydens ān elegante en betekenisvolle seremonie by Doxa Deo, Fichardtpark, plaasgevind. Die geleentheid…









