Laerskool Trompsburg Gala – Primêre Skool Fichardtpark presteer
Laerskool Trompsburg Gala. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het 7 Maart aan die Laerskool Trompsburg gala deelgeneem. Hulle het behoorlik die swembad aan die brand geswem met 7 rekords en…









