Interskole Sport – Laerskool Swartland vs Hugenote
Interskole Sport. Laerskool Swartland, Malmesbury, se netbal- en rugbyspanne het ‘n baie suksesvolle interskole gehad. Laerskool Swartland se spanne het skoonskip gemaak het met al hul oorwinnings teen Hugenote. Uitslae:…
Laerskool Swartland hou LOS Marathon
Laerskool Swartland hou LOS Marathon Die personeel van Laerskool Swartland wil graag elke ouer bedank wat ‘n bydrae gemaak het tot die los-marathon. Â Dankie vir u mooi gesindheid teenoor…









