Laerskool Stulting leerder dans op die punte van haar tone
Amé Spangenberg is sommer baie trots op haar pragtige prestasie! So trippel, trippel op haar toontjies het Amé Spangenberg, ‘n gr. R-leerder van Laerskool Stulting, haarself ‘n sertifikaat losgedans. Hierdie…








