)
Mnr en Mej Catwalk – Laerskool Oranje-Noord

Mnr en Mej Catwalk. Foto: Gracie Verhamme en Josh Verhamme. Op 17 Junie het twaalf rooibytjies van Laerskool Oranje-Noord in Upington aan Mnr. en Mej. Catwalk in Upington by Desert…

Pageant America – Laerskool Oranje-Noord leerder skitter

Pageant America. Tydens die Junie skool-vakansie het Carla Janse van Vuuren van Laerskool Oranje-Noord, Upington, in New York aan Pageant America deelgeneem. Carla het uitstekende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Off Road Bike Club – Laerskool Oranje-Noord

Off Road Bike Club. Agt leerders van Laerskool Oranje-Noord, Upington, het aan die Upington Off Road Bike Club by Askham deelgeneem en die manne het uitstekend presteer. Uitslae by Askham:…

Youth Awards (SACYA) – Laerskool Oranje-Noord

Youth Awards (SACYA). Laerskool Oranje-Noord leerder, Jeaneigh Borghesi, het drie toekennings behaal by die South African Children And Youth Awards( SACYA). Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.oranje-noord.co.za/ Foto’s verskaf

NCASA Champs – Laerskool Oranje-Noord swemmers presteer

NCASA Champs. Die NCASA Champs het plaasgevind gedurende 7 tot 10 Desember in Kathu. Tien Swemklubs het deelgeneem en swemmers het as volg presteer: Spesiale toekennings ontvang: Prestasies behaal: Sacha…

Tweekamp Liga – Laerskool Oranje-Noord atlete skitter

Tweekamp Liga. Laerskool Oranje-Noord, Upington, se Rooibye het uitstekend gevaar tydens ons tweede Tweekamp liga- byeenkoms. Die skool is voorwaar trots op elke atleet/swemmer en sien uit na die toekoms…

Laerskool Oranje-Noord Gr 7 toppresteerders

Baie geluk aan Laerskool Oranje-Noord se Top 10 Gr 7’s vir die tweede kwartaal.  

Laerskool Oranje-Noord maak hul Top-presteerders bekend

Laerskool Oranje-Noord van Upington het hul Graad 5’s se Top 10 presteerders van die 2de kwartaal bekend gemaak. Baie geluk slimkoppe!

Laerskool Oranje-Noord leerders by Techno-week

Laerskool Oranje-Noord van Upington se Gr 5 en 6 leerders is tans besig met TechnoWeek, aangebied deur Felix Spies en Heine Kulsen van Split Second Science. Die “Mindstorm Lego Blocks…

Laerskool Oranje-Noord Atletiek Nuus

HE Olivier verwerf ‘n brons medalje by die SA Atletiekkampioenskappe. Hy spring ‘n hoogte van 1,44m.  Dit is sy persoonlike beste. Laerskool Oranje-Noord is baie trots op hom.

Laerskool Oranje-Noord Skiet kolskote

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/Laerskool-Oranje-Noord-Skiet-kolskote.jpg” alt=”Laerskool Oranje-Noord Skiet kolskote” title_text=”Laerskool Oranje-Noord Skiet kolskote” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/Laerskool-Oranje-Noord-Skiet-kolskote-1.jpg” alt=”Laerskool…

Laerskool Oranje-Noord – Tennis nuus

Die Noord-kaap Tennisspan het in Klerksdorp gaan speel. 3 van die span lede is van Laerskool Oranje-Noord.  Hulle wen Noordwes en Gauteng-Wes.

Laerskool Oranje-Noord Neem deel aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms

Twaalf van Laerskool Oranje-Noord se atlete gaan die naweek te Kimberley deelneem aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms.  Ons is trots op hulle.

Laerskool Oranje-Noord – Sportnuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HE Olivier verbeter die 0/12 800m rekord . Sy tyd is 2m50s Marné Compion verbeter die 0/10 gewigstoot rekord by die kleure byeenkoms. Haar afstand…