Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell-atlete breek rekords
Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell se atlete het onlangs deelgeneem aan die Graanveld Skolebyeenkoms. Truidjies het groot rede gehad om trots te wees op hul jong atlete. Vier van hul…
Skole Atletiek Byeenkoms – Truida Kestell Rekordbrekers skitter
Skole Atletiek Byeenkoms – By die onlangse Bethlehem Skole Byeenkoms het Truida Kestell se atlete behoorlik die sportveld aan die brand gesteek. Met ’n totaal van 11 nuwe rekords het…










