Kovsies Smash Krieket Fees – Hoërskool Fichardtpark se 40ste
Kovsies Smash Krieket Fees. Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy veertigste bestaansjaar. Hul feesvieringe skop reeds volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies Smash Krieket Fees. Daar bestaan ook ‘n…








