SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap – HoĆ«rskool Outeniqua
SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap. Kwagga-swemmers blink uit. Sewe Kwagga-swemmers het van 9 tot 12 April 2026 aan die SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap in Oos-Londen deelgeneem. Met 245 swemmers uit 43…
5de Eden Langbad Gala – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit
5de Eden Langbad Gala. Kwagga Swemmers blink uit by Eden Langbad Gala. Op 14 Februarie 2026 het ān groep talentvolle Kwagga-swemmers aan die 5de Eden Langbad Gala (LC5) by die…










