)
Hoërskool Punt gholf nuus

Drie van Punt se gholfspelers was deel van die Langebergstreek gholfspan wat op Vrydag 1 September op George aan die Interstreek kompetisie deelgeneem het. Die kompetisie word jaarliks tussen Langebergstreek,…