Protea Netbalspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Protea Netbalspan. HoĆ«rskool Fichardtpark is super trots op Karla Pretorius, Fichie Netbal Hoofafrigter en AnĆ© Retief, oud-Fichie wat verkies is tot die Protea-Netbalspan. Die span is onder leiding van die…
Fichies Netbal – Karla Pretorius nuwe afrigtingshoof
Fichies Netbal. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie opgewonde om aan te kondig dat die Protea Netbalspeelster, Karla Pretorius, aangestel is as Fichies Netbal se nuwe afrigtershoof. Die volgende woorde…









