)
SA JKA African Cup – Fichies leerder ontvang SA Erekleure

SA JKA African Cup. MJ van der Walt, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het op 28 Julie aan die 0/14 SA JKA African Cup in Johannesburg deelgeneem. Tydens hierdie…

JKS Nasionale Karate kampioenskappe – BVHS leerders gekroon

JKS Nasionale Karate kampioenskappe. Bethlehem Karate het die afgelope naweek van 26 en 27 Mei deelgeneem aan die JKS Nasionale Karate kampioenskappe in Johannesburg. Spanne sover as Kaapstad het aan…