)
Atletiek Junior Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Randburg

Atletiek Junior Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Randburg is ongelooflik trots om nie net een nie, maar twee leerders in die Suid-Afrikaanse span te hê. Kaili Botje en Chané Vermeulen gaan Suid-Afrika verteenwoordig…

SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Randburg

SA Skole Atletiekkampioenskap. Gedurende die afgelope skoolvakansie het drie atlete van Hoërskool Randburg presteer by die SA Skole Atletiekkampioenskap. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrandburg.co.za/ Foto’s verskaf