Musiekakademie – Sentraal leerders by “High Scorers Concert”
Musiekakademie. Hoërskool Sentraal en Musiek Akademie (SMA) leerders het erkenning ontvang tydens die ABRSM-uitnodigingskonsert Drie leerders van Hoërskool Sentraal en die Musiekakademie van Sentraal het Sondag, 6 November, in die…








