Dink of Sink Debatskompetisie – Hoërskool Jim Fouché skitter
Dink of Sink Debat. Jim Fouché redenaars skitter in Dink of Sink-debatskompetisie. Drie spanne van Hoërskool Jim Fouché het hul redenaarsvernuf ten toon gestel tydens die gewilde Dink of Sink…
Interskole Redenaarskompetisie – Fichies leerders na Nasionaal
Interskole Redenaarskompetisie. Joah en Kara de Villiers, leerders van Primêre Skool Fichardtpark, het aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Joah en Kara is die enigste Vrystaters wat deurgedring het na die…









