)
Commonwealth Youth Games – Hoërskool Durbanville neem deel

Commonwealth Youth Games. Hoërskool Durbanville se leerders het vanjaar reeds puik prestasies op die sportveld behaal. Hierdie prestasie is egter baie spesiaal. Hoërskool Durbanville spog vanjaar met twee leerders, Amoné…