)
Internasionale Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Fichardtpark

Internasionale Wetenskap Ekspo. Henro Vorster, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark, het ‘n silwer medalje tydens die Internasionale Wetenskap Ekspo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

Internasionale Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Menlopark

Internasionale Wetenskap Ekspo. Inge Higgins, Graad 9 leerder van HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria, het ‘n silwer medalje by die BUCA IMSEF Internasionale Wetenskap Ekspo in Turkye verwerf. Inge was een…