)
Interhoër 2026 – Hoërskool Wonderboom blink uit met 2de plek

Interhoër 2026. Die dag was ’n viering van passie, energie en onwrikbare Wonnie-gees. Van die eerste fluitjie tot die laaste oomblik het ons Warriors hul volle krag en toewyding gewys.…