Exporecerca Jove – Hoërskool Waterkloof verteenwoordig
Exporecerca Jove. Hoërskool Waterkloof leerder, Inebelle Swart, neem vanaf 6 tot 9 Maart deel aan die Exporecerca Jove in Barcelona. Hoërskoolleerders van regoor die wêreld sal hul navorsingsprojekte aanbied in…








