Synergy Cup Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Synergy Cup Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof se Kavaliers het koning gekraai die afgelope naweek. Hulle het Boland verteenwoordig in die Synergy Cup Tennistoernooi. Dit was die Inter-Provinsiale toernooi in Kaapstad.…









