Huis Pepler van Hoërskool Punt bederf met ‘n braai
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die inwoners van Huis Pepler, koshuis van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is gister met ‘n heerlike braai bederf! Die gorries moes natuurlik ook hul deel doen deur…
Hoërskool Punt se Sara Jansen van Huis Pepler en haar 40 jaar diens
Die gesegde lui dat niemand onvervangbaar is nie, maar sommige mense laat ‘n ongelooflike leemte wat met jare getrap is deur harde werk, omgee en vriendelikheid wat vir ewig onthou…
Huis Pepler begin die 2017 skooljaar op ‘n prettige manier!
Die inwoners is deur Me. Swanepoel (matrone) en Mnr. Botha (Superintendent) met ‘n burger-braai en ‘n “dodgeball” uitdaging bederf. Die spanne moes die wind trotseer en die bal het nie…









