)
Hoofleiers 2025/2026 – HTS Drostdy trots op hoofleiers

Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan die vier leerders wat vanoggend, 13 Oktober, as die nuutverkose hoofleiers van HTS Drostdy, Worcester, vir die 2025/26-termyn aangekondig is: Om tot hierdie gesogte leiersposisies…

Hoofleiers 2025/2026 – Hoër Meisieskool Bloemhof

Hoofleiers 2025/2026. Leierskap 2025–2026: ’n Nuwe Hoofstuk vir Hoërskool Bloemhof 🎉 Hoërskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots om ons 𝗻𝘂𝘄𝗲 𝗵𝗼𝗼𝗳𝗹𝗲𝗶𝗲𝗿𝘀 vir die termyn 2025–2026 aan te kondig! Hierdie merkwaardige jong…

Hoofleiers 2025/2026 – Hoër Volkskool Heidelberg

Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan Hoër Volkskool Heidelberg se hoofleiers wat gekies is vir die termyn 2025/26. Mag julle altyd onthou dat ware leierskap nie gaan oor mag of posisie…