Uppies is skeidsregters by Laerskool Oranje-Noord se jaarlikse hokkiedag
Tydens Laerskool Oranje-Noord se jaarlikse hokkiedag op Saterdag, 19 Augustus, het van ons Uppie hokkiekinders as skeidsregters opgetree. Hierdie leerders het Uppies se naam hoog gehou deur hul regverdigheid en…








