)
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne – HoĆ«rskool Linden

Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne. HoĆ«rskool Linden vier sporttrots! HoĆ«rskool Linden, Randburg, Gauteng, is ongelooflik trots op drie uitstaande Lindeniete. Hulle is onlangs gekies is om hul provinsie te verteenwoordig in die…

Hokkie A Liga – Fichies is Vrystaat Seunshokkie kampioene

Hokkie A Liga. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.18A Seunshokkie span is gekroon as die Vrystaat Seunshokkie A-liga kampioene! Fichies se eerste span hokkieseuns het gister in ‘n titaniese stryd teen Grey…