Hoërskool Punt Krieketfees – Hoërskool Sentraal blink uit
Hoërskool Punt Krieketfees. 🏏 Hoërskool Sentraal blink uit by Hoërskool Punt Krieketfees. Die eerste krieketspan van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het van 3 tot 7 Oktober met groot entoesiasme aan die…









