)
Hoërskool Punt fotografieklub

LiveLife tussen die Canolas- Raai Raai Wat het Lente… Canola-lande … die eksamen is amper verby …in gemeen? Antwoord = dis son … geel … en…glimlaggende fotograwe = LiveLife 30…

Hoërskool Punt fotografieklub

Hoërskool Punt van Mosselbaai se Fotografieklub “pluk die vrugte” van harde werk.

Hoërskool Punt fotografieklub

Hoërskool Punt se Fotografieklub het hul derde kwartaal met ‘n opwindende “splash action shot” sessie begin.