World Schools Cricket Festival – Hoërskool Pietersburg skitter
World Schools Cricket Festival. Hoërskool Pietersburg op die Internasionale verhoog. Ryal Pretorius maak geskiedenis in Abu Dhabi. Hoërskool Pietersburg (PHS) in Polokwane vier ’n merkwaardige prestasie: Ryal Pretorius, lid van…









