English First Additional Language – Hoërskool Outeniqua skitter
English First Additional Language. 🎓 Outeniqua-leerder blink uit in Engelse Olimpiade. Ogilvie Botha, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het die land laat kennis neem van sy talent en toewyding.…









