NWU-Hokkie-Reeks – Hoërskool Nelspruit blink uit
NWU-Hokkie-reeks – Die afgelope naweek het Hoërskool Nelspruit se hokkiespanne Pretoria en Kemptonpark toe gereis om aan die NWU-Hokkie-Reeks-finaal deel te neem. En watter ongelooflike prestasies is daar nie behaal…









