)
SA Saalperd Kampioenskappe 2026 – Hoër Volkskool Graaff Reinet

SA Saalperd Kampioenskappe 2026. Hoër Volkskool Graaff-Reinet vier Marli Fourie se nasionale én internasionale glorie! Hoër Volkskool Graaff-Reinet is ongelooflik trots op Marli Fourie. Marli het haar merk op beide…

Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff Reinet blink uit

Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespan het hierdie naweek met trots deelgeneem aan die Greg Beling Hokkiefees in Oos-Londen. Die toernooi, wat spanne van regoor Suid-Afrika lok,…

Interhuis Gala – Hoër Volkskool Graaff Reinet susters skitter

Interhuis Gala. Kruger-susters steel die skou tydens Interhuis-swemgala. Die Interhuis gala van Hoër Volkskool Graaff-Reinet was vanjaar ’n skitterende viering van talent, geesdrif en sportmangees. Tussen al die uitblinkers het…

Liefde Diensbaarheid en Geloof – Hoër Volkskool Graaff Reinet

Liefde Diensbaarheid en Geloof. Getuienis van ’n Geseënde Jaar. Die VCSV kyk terug op ’n geseënde 2025 vol liefde, diensbaarheid en geloof. Wanneer ons terugkyk op 2025, sien ons nie…

Nasionale Interskole Skiet – Hoër Volkskool Graaff Reinet presteer

Nasionale Interskole skiet. ’n Jaar van Deursettingsvermoë en Prestasie 🎯 Die jaar 2025 het begin met onsekerheid: sou daar genoeg hoërskoolskuts wees om ’n “Bullseye-span” na die Nasionale Interskole Skiet…

Herdenkingsdag – Hoër Volkskool Graaff Reinet waardering

Herdenkingsdag. 𝑯𝒆𝒓𝒅𝒆𝒏𝒌𝒊𝒏𝒈𝒔𝒅𝒂𝒈 𝒃𝒚 𝑽𝒐𝒍𝒌𝒔𝒌𝒐𝒐𝒍 Op Sondag, 9 November het die hoofleiers van Hoër Volkskool Graaff-Reinet, Hannes van der Merwe en Cara Nel, hul eerbied en waardering betoon aan die helde…