)
Hoër Jongenskool Paarl Tennis

Die eerste tennisspan van Hoër Jongenskool Paarl, het 12 en 13 Oktober aan die Boland Landbou-tennisfees deelgeneem. Die span van agt seuns het vyf o/15-spelers ingesluit. Twaalf skole, van so…