)
Triathlon Kampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal Atleet Triomfeer

Triathlon Kampioenskappe – Op 14 Februarie 2026 het Melinda Dippenaar, ’n leerder van Sentraal HoĆ«rskool, haar merk gemaak by die Noordwes Triathlon Kampioenskappe in Orkney. Sy het ’n puik 2de…

Noordwes Triathlon – HoĆ«rskool Wesvalia-atleet skitter

Noordwes Triathlon – HoĆ«rskool Wesvalia kan met reg trots wees op een van hul ster-atlete. Nicolas Greeve, het sy merk gemaak by die Noordwes Triathlon. Nicolas het ’n eerste plek…

Moderne Pentathlon – HoĆ«rskool Outeniqua

Moderne Pentathlon. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ’n uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…