)
Hans Moore musiekleerders presteer tydens Unisa Praktiese Eksamens

Hoërskool Hans Moore van Benoni se Musiekskoolleerders, o.l.v dr. Marita Badenhorst, het oudergewoonte puik presteer tydens die onlangse Unisa Praktiese Eksamens. Nie net spog die leerders met ‘n 100% slaagsyfer…