Graad 1’s 2024 – Primêre Skool Naudeville
Graad 1’s 2024. Primêre skool Naudeville in Welkom spog vanjaar met 102 nuwe Graad 1’s wat hierdie jaar hul skoolloopbaan begin. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://naudies.co.za
Graad 1’s 2024 – Augsburg Landbougimnasium
Graad 1’s 2024. Hallo Wêreld! Ontmoet Ausburg Landbougimnasium se Graad 1’s van 2024! Hulle kan nie wag om na die “groot skool” te gaan! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://augsburggim.co.za/ Foto’s verskaf








