)
2026 Pêrelseremonie – Hoër Meisieskool Bloemhof A-kandidate

2026 Pêrelseremonie. Die 25ste Pêrelseremonie van Hoër Meisieskool Bloemhof het op 20 Januarie in Stellenbosch plaasgevind. Dit is ’n viering wat die Klas van 2025 se A-kandidate vereer met ’n…