)
Noord-Gauteng Hokkiespanne – Afrikaanse Hoër Seunskool

Noord-Gauteng Hokkiespanne. Vyftien seuns van Affies is vir verskeie Noord-Gauteng Hokkiespanne gekies. Twee personeellede, mnr. Jaco Smith (hoofafrigter, o. 16B`s) en Affies se hoof van hokkie, mnr. Colin Mendoza (hulpafrigter,…