Matriekafskeid – Hoërskool Linden matriekafskeid 2022 lusmaker
Matriekafskeid. Hoërskool Linden, Gauteng, deel graag hierdie pragtige video wat die hoogtepunte van hierdie jaar se Matriekafskeid en sy mooiste oomblikke kon vasvang. Wat ‘n spoggeleentheid was dit nie! Geniet…








