)
Fichie Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark Kaptein vier sy 100ste

Fichie Krieket. ✨ ’n Mylpaal vir die geskiedenisboeke! HoĆ«rskool Fichardtpark se eerstespan-kaptein, Diederik de Vos, het op 2 Februarie 2026 sy 100ste wedstryd vir Fichie Krieket se eerstespan gespeel. Dit…

Fichie Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark krieket naweek

Fichie Krieket. Wat ‘n Fichie krieket naweek vir HoĆ«rskool Fichardtpark se krieketspanne! HoĆ«rskool Fichardtpark se 0/15A krieketspan het tuis teen Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool gespeel en met 3 paaltjies gewen. Fichie…