“Farmskills” Kompetisie – Hoërskool Trio leerders presteer
“Farmskills” Kompetisie. Dit is die eerste keer in Suid-Afrika dat die “Farmskills” kompetisie aangebied word. Die kompetisie is geïnisieër onder leiding van mnr EP Nel, Senior Opvoedkundige Spesialis vir landbouvakke…








