)
Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. 🏑 Bloemhof Fairtree o.19A-span behaal silwer by Super 12-hokkietoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof se Fairtree o.19A-hokkiespan het die naweek geskiedenis gemaak deur die silwer medalje te verower by…

Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Oranje Meisieskool

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi is net om die draai! Oranje Meisieskool bied weer die Fairtree Super 12 Hokkiefees in 2024 vanaf 7 tot 10 Augustus aan.…