)
Graad 12’s ontvang Streepbaadjies – Hoërskool Ermelo

Graad 12’s ontvang Streepbaadjies. Foto: Elizma Swart en me Erna Schoeman met die oorhandiging van die Skoolbybel Graad 12’s ontvang Streepbaadjies. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Streepbaadjiesseremonie het op Maandag, 7…

Erries-graad 11’s ontvang streepbaadjies

Op Dinsdag, 9 Oktober, het die Erries hulle jaarlikse baadjieseremonie vir die graad 11’s gehou. Die spesiale funksie behels die oorhandiging van EHS se kenmerkende streepbaadjies aan volgende jaar se…