)
Maak my ‘n Miljoenêr – Hoërskool Witteberg

Maak my ‘n Miljoenêr. Op Woensdag, 20 November, het die spanningsvolle finale episode van die reeks ‘Maak my ‘n Miljoenêr’ die land meegesleur.Tydens die statige Gala-aand by die Atterbury Teater…