)
Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne – Primêre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne. Oranje dogters blink uit. Primêre Meisieskool Oranje is uiters trots op die 16 dogters wat verkies is tot die onderskeie Suid-Vrystaat (SVS) hokkiespanne in hul ouderdomsgroepe. Hierdie…

Oranje kweek slimkop sussies – Primêre Meisieskool Oranje

Oranje kweek slimkop sussies. Na afloop van kwartaal 1, was daar 4 pare sussies wat Top 10 akademie behaal het. Hier volg die sussies en hul prastasies: Lees meer skolenuus:…