)
Wynland Rolbal – Dirkie Human verkies tot O.20 span

Wynland Rolbal. Dirkie Human, leerder van Hoërskool Robertson, is tot Wynland se o.20-rolbalspan verkies. Hy sal die span tydens ‘n toernooi van 1 tot 2 Oktober, in Tulbagh, verteenwoordig. Wynland…