)
Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – Drie atletiek aflosspanne o.14, o.17 en o.19 van Hoër Meisieskool Oranje was verlede Saterdag tydens die Motheo Xhariep atletiekkampioenskap aan die wenkant. Die o.17 Hoër Meisieskool…

Diné le Roux – Sekondêre Meisieskool Oranje

Diné le Roux. Sekondêre Meisieskool Oranje Graad 11 leerder, Diné le Roux, het in die afgelope skoolvakansie ’n ware sportmarathon beleef. Met haar groot liefde vir sowel atletiek as netbal,…