Westelike Provinsie Karate Kampioenskap – DF Akademie
Westelike Provinsie Karate Kampioenskap. DF Akademie, Bellville is trots op Morne Hollander, wat onlangs uitmuntend presteer het by die Westelike Provinsie Karate Kampioenskap. Hy het twee goue medaljes verower: o.17…
Landloopliga – Hoërskool Bellville top 20 atlete
Landloopliga. Hoërskool Bellville blink uit by Landloopliga! Die eerste Landloopliga het op 22 April by DF Akademie plaasgevind, en Bellville se atlete het met puik uitslae hul skool se naam…
WP Atletiekkampioene – DF Akademie spog met nege kampioene
WP Atletiekkampioene. DF Akademie spog met 9 Wes-Kaap-kampioene en 20 medaljes! DF Akademie, Kaapstad, het die afgelope naweek ’n merkwaardige prestasie behaal by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Ons atlete het nie…
Unisa Musiekteorie-eksamens – DF Akademie uitstaande
Unisa Musiekteorie-eksamens. DF Akademie – Musiekafdeling. DF-Musiek is uiters trots op die musiekleerders wat puik presteer het in die onlangse Unisa Musiekteorie-eksamens. Verskeie leerders het uitsonderlike resultate behaal en is…
Nuwe Era en Leier – Welkom by toonaangewende DF Akademie
Nuwe Era en Leier. 14 Januarie 2026 is ’n dag van besondere betekenis en kosbare herinnering. Op hierdie dag verwelkom DF Akademie nie net die klas van 2030 nie. Die…













