)
Fichie Bash Finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark skitterend

Fichie Bash Finaal. Welkom by die Fichie Bash Finaal 2025! Ons is regstreeks vanaf HoĆ«rskool Fichardtpark, waar die Yorkers en Dream 11 mekaar vandag in ’n kragmeting van formaat die…

T20 A-Liga – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HoĆ«rskool Sentraal

T20 A-Liga. HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het HoĆ«rskool Sentraal se 1ste span die stryd aangesĆŖ in ‘n T20 A-Liga wedstryd in Bloemfontein. Fichies boul eerste en beperk Sentraal tot…

SA 20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Fichardtpark

SA 20 Krieketreeks. HoĆ«rskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te…

Burgersdorp Tennistoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer

Burgersdorp Tennistoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark se tennisspelers het aan die Burgersdorp Tennistoernooi deelgeneem. Fichies se tennisspelers het derde geĆ«indig in die toernooi. Spesiale melding moet gemaak word van DaniĆ«l Badenhorst en…