Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – JF behaal silwer
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Liané Gerber en Danell Oelofse, het tydens die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston silwer medaljes behaal. Liané Gerber het ‘n silwer…








