COSAFU o.20 Atletiek Jeugkampioenskap – Affies
COSAFU o.20 Atletiek Jeugkampioenskap. Twee Affie-atlete blink uit op internasionale verhoog. Twee uitmuntende atlete van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, Francois Boshoff en Dewald Bezuidenhout, het die Suid-Afrikaanse vlag hoog…









