Bloemfontein Equestrian Centre – Hoërskool Fichardtpark presteer
Bloemfontein Equestrian Centre – Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark se ruiters het weer hul merk gemaak. Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw het aan die tweede kwalifiserende rondte van die Bloemfontein…
SANESA Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SANESA Nasionale Kampioenskappe. 🏇 Hoërskool Fichardtpark leerders skitter op nasionale vlak! Hoërskool Fichardtpark wens Corné en Chrisilee Rossouw met trots en opgewondenheid geluk. Hierdie twee leerders is gekies om deel…
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan – Hoërskool Fichardtpark
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Corné Rossouw, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies vir die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Sy verteenwoordig die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan vanaf 24 tot 28 September te…
Ruiterkuns – Hoërskool Fichardtpark
Ruiterkuns. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die vierde kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian Centre deelgeneem en as volg presteer: Chrisilee Rossouw: 2de…











